Viewed products
Die Grootste "Mysterie" in die Bybel...
Grootste"Mysterie"
Die Grootste "Mysterie" in die Bybel wat Christene Grootliks Gemis het (PDF Download)
Grootste Mysterie in die Bybel wat Christene Grootliks Gemis het: Konsep van die Twee Huise in die Skrif (Leringe Reeks Book 2) (Afrikaans Edition)
Vir die laaste twee duisend jaar het satan geliefde Christene lamgelê. Hy het baie meesterlik, van die mees uitgesoektes uit Christendom, mislei en hulle in 'n swart gat van duisternis ingetrek, hulle gedagtes vervaag en die fundamentele waarheid waarom God toegelaat het dat Sy Seun brutaal vermoor word, netjies verberg.
Hierdie fundamentele rede is so intens belangrik dat God deur Sy Woord konsentreer om stelselmatig met eindelose poging, Sy onberispelike plan vir sy mense tot vervulling te bring. Dis die GROOTSTE LIEFDES STORIE wat nog nie in die geliefkoses Kerk verkondig is nie.
Hierdie lering is ongetwyfeld die SLEUTEL om die hele Bybel in konteks te verstaan. Baie groot geleerdes wat tot begrip gekom het met hierdie fenomenale openbaring van Yeshua (Jesus) se geheimsinnige woorde: " Ek is net gestuur na die verlore skape van die HUIS VAN ISRAEL!" (Matt 15:24.)
Wat beteken die Huis van Israel? Is daar verskillende Huise in die Skrif? Indien so wie is die Huis van Israel en waar pas ek in?
PDF formaat beskikbaar by: http://www.hrti.co.za/shop/ asook GRATIS videos
Boek Grootte: A5
Nommer van Bladsye: 31
Revelation of Yeshua Hamashiach – Full Hebraic Perspective! (PDF Download)
A book that every Believer should read! Scroll down for the details
Mysterious Spirit World: A Hebraic Perspective (PDF Download
God’s Calendar: The True Calendar (PDF Download)
The Ultimate "Mystery" In The Bible! (PDF Download)
Bloodline Curses: A Hebraic Perspective (PDF Download)
Messianic Shabbat (PDF Download)
Jewish Eschatology: A Hebraic Understanding (PDF Download)
All About Divorce: A Hebraic Perspective (PDF Download)
Losing Weight God’s Way (PDF Download)