Daar is net "Een" Verbond, en Christene het dit Grootliks Gemis View larger

Daar is net "Een" Verbond, en Christene het dit Grootliks Gemis

DaarIsNet"Een"Verbond

Daar is net "Een" Verbond, en Christene het dit Grootliks Gemis (PDF Download)

More details

$2.50

More info

Daar is net Een Verbond, en Christene het dit Gemis: Verstaan Die Verbond in Konteks! (Leringe Reeks Book 3) (Afrikaans Edition)

Geliefde Christen, het God verskillende Verbonde vir verskillende mense groepe? Indien dit so is, is Hy onregverdig en behandel mense met verskillende stelle reels. Die Skrif se aanhoudelik dit is onmoontlik en kan nie so wees nie want Hy is ‘n regverdige God.

Die Bybel se daar is net 'een' Verbond. ‘n Voorbeeld om die konsep te verstaan is soos volg: Indien ek n 1940 Chevy koop en ek restorer hom tot sy oorspronklike toestand, het ek n kompleet nume motor of het ek ‘n gerestoreerde motor wat weer soos nuut lyk? Natuutlik is dit n stok ou motor wat terug gebring is met nuwe lewe en wat weer 'vlekloos' gemaak is.

Dit is wat die konsep van "B’rit Chadashah" is, die Hebreeus vir wat Christene die Nuwe Testament noem. Die woord B’rit beteken "Verbond" en Chadashah beteken "Nuwe" of meer akkuraat "Gerestoreerd terug tot die oorspronklike status – ‘n Vernuwing".

Die Verbond staan in Hebreeus bekend as "Instruksies", God se Instruksies vir KORREKSIE, PROTEKSIE, EN DIREKSIE vir elke gelowige. Die Instuksies korregeer ons verkeerde handelinge, beskerm ons teen gevaar, en MOET u na die vervulling van die Versoenings Werk van Yeshua (Jesus) op die ruwe ou Kruis lei. Die Verbond se stel Instruksies kan u nie Saligheid geen nie, maar is spesifiek so ontwerp deur God om ons na die genadelike Versoeningswerk van Yeshua te lei. 

Die Verbond is dus ‘n Ketubah, die oorspronklike "Trou Verbond" wat deur die Bruid aanvaar moet word voor sy kon trou soos in enige Hebreeuse Troue van Bybelse tyd af tot selfs vandag. Die algehele Ketubah Trou Verbond is ABSOLUUT op God se Liefde vir Sy Bruid gebou en hoe sy Hom moet lief he – die Katubah Verbond basuin liefde uit!

Die boekie sal u aanhits om meer te leer oor God se Ketubah Trou Verbond en om tot die ware kennis van die unieke Verbond te kom...

PDF formaat beskikbaar by: http://www.hrti.co.za/shop/ asook GRATIS videos

 

Boek Grootte: A5

Nommer van Bladsye: 43

Top sellers

PayPal