Die Hoogste Vorm van Aanbidding – Die Bestudering van die Woord View larger

Die Hoogste Vorm van Aanbidding – Die Bestudering van die Woord

DieHoogsteVormAanbid

Die Hoogste Vorm van Aanbidding (PDf Download)

More details

$2.50

More info

Hoogste Vorm van Aanbidding: Bestudering van die Woord (Afrikaans Edition)

anneer Christene dink aan aanbidding, is die eerste gedagte die Sondagoggend erediens met sang, gebede, offerhandes, prediking, en die deel van die sakrament.

Studie word beskou as iets wat gedoen word om kennis te verkry om aanbidding te verbeter; gewoonlik sien die meeste Christene nie studie as 'n daad van aanbidding nie – en beslis nie as die hoogste vorm van aanbidding nie.

Die hoogste vorm van aanbidding in ons Verlosser se kultuur en volgens YHWH se Woord is nie gebed of sang nie, maar eerder om Sy Woord te bestudeer. Dus, studie is wanneer ons leer om YHWH te hoor, en ook te leer wanneer Hy met ons praat - wanneer ons bid, vind ons dat Hy met ons praat deur ons eie gebed.

Waanneer 'n gelowige die Bybel lees, kan 'n persoon dalk voel dat hul die gedeelte ten volle verstaan. Maar sonder ‘n diepre insig in die kultuur van die skrywer, is die ware diepere betekenis van die Skrif verskuil. Dit is nie te sê dat ons nie 'n begrip van die basiese idee van 'n boodskap kry nie, maar ons kan nie regtig tot die volle openbaring kom sonder om die denke en die hart van die skrywer te verstaan nie. Hoe kan ons eerlik sê dat ons ‘n boodskap ten volle verstaan en insig verwerf het in die ware betekenis, as ons nie die skrywer se agtergrond of kultuur ken en verstaan nie?

Die meeste Christene weet dit nie, maar die studie van die Torah in die Joodse kultuur is so ‘n belangrike deel van hul lewe en word op dieselfde vlak gesien as skoolopleiding vir die Westerse kultuur. Y'shua sou alreeds op die ouderdom van dertien die Torah en Hebreeuse Geskrifte geken en gememoriseer het. Dit was heelwat later dat Hy as ‘n vakleerling sy vakmanskap aangeleer het by sy pa.

Y'shua se drie gunsteling boeke, waaruit hy dikwels aangehaal het was Deuteronomium, Jesaja en die Psalms. Hy het die Skrif geken en wat YHWH se wil was. Studie van die Woord van YHWH is die mees betroubare manier waarop YHWH met ons kan praat en sodoende Sy wil en weë aan ons openbaar.

PDF formaat beskikbaar by: http://www.hrti.co.za/shop/ asook GRATIS videos

Boek Grootte: A5

Nommer van Bladsye: 17

Top sellers

PayPal